Vrouekampe (Vanaf 18 jaar en op)

Eksderde Vrouekampe word op die Eksderde Bosveld kampterrein ongeveer 25km Noord-Oos vanuit pretoria aangebied, waar vroue se lewens al vir meer as 10 jaar, elke maand verander. Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons in 2014 weer elke maand ʼn vrouekamp sal aanbied. So bespreek vroegtydig, en kom geniet ons gratis kampe saam met ons en laat Jesus jou lewe verryk!

  • Koste: Gratis.
  • Tyd: Hekke maak Vrydag 14:00 oop. Inskrywings en Kamer Indeling begin 14h00 en die kamp maak Sondag om 14h00 klaar.
  • NB:Eksderde Vrouekampe word aangebied vir volwassenes slegs vanaf 18jaar en op, geen kinders word toegelaat nie. Druk hier vir meer inligting oor Kinderkampe of Jeugkampe.

 

2015 Kamp Datums:

23-25 Jan
20-22 Feb
17-19 Apr
15-17 Mei
12-14 Jun
7-9 Aug
4-6 Sept
16-18 Okt
13-15 Nov


Hit Counter provided by short sale specialist