Hiermee bevestig ek dat ek by die kamp sal wees vanaf die Vrydag 20:00 tot Sondag 14:00













besprekings
Elke kamper MOET bespreek en indien u nie meer U bespreking kan na kom nie MOET U asb. 3 dae voor die kamp kanselleer.

VOL BESPREKINGS
Indien `n kamp vol bespreek is en U wil graag nog bespreek, hou asb die webblad dop vir plekke wat oop gaan soos kampers kanseleer, kanselasies word gladnie deur die kantoor gedoen nie.